Jonathan Ke Quan

Jonathan Ke Quan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ke Quan in 2018.

Geboortenaam Quan Kế Huy
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1984–2002, 2019–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Ke Quan ((Sjabloon:Cjkv; gebore 20 Augustus 1971)) is 'n Viëtnam gebore, Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Indiana Jones and the Temple of Doom (1984), The Goonies (1985), X-Men (2000), en The One (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy